Skip to main content
Like
Create new Glog
previous
next
Email share
189 views | 0 likes | 0 reposts
Humanities News '08/'09 Geesteswetenskappe Nuus
Full-time staff: Samuel, January en Anastasia is nog ons staatmakers. Elsa Schaffner het ouma geword van 'n pragtige babadogtertjie, en Elsa Coertze gaan ook ouma word. Dave has left us to join Klinikala, and Gugu is currently handling Dave's work until his position can be advertised. Thanks, Gugu! In December 2008 Mari left us for Unisa. She has subsequently returned, but to level 5. Met Mari se weggaan het Rayno ons aangenaam verras en in haar pos op vlak 6 begin werk. Hy't egter intussen na vlak 1 verskuif waar sy Sielkundekennis baie help. O ja, en Rayno & Mari is intussen ook getroud! Julene is the proud owner of a brand new laptop and has just come back from her three weeks leave. Marieta se pos is geadverteer en gaan hopelik binnekort gevul word. Rita Badenhorst het afgetree en sal deur baie gemis word. Adrienne is in haar plek, het in Februarie '09 'n seuntjie gekry en het weer Mei '09 teruggekom. Alett het vir haar ingestaan en uitstekende diens gelewer. Evening staff: We're happy that Tonie and Lisa-Marie are still with us, but Emile and Karin have left, and were replaced by Gustav and Bo. Welcome!
VLAK 6 / LEVEL 6
...and Maureen, the Scarlet Pimpernel, flits between levels 1 and 6 and Music! Haar Johan se operasie het gelukkig goed verloop en hulle het onlangs 'n vakansieplekkie gaan soek in die Kaap. Lekker!
poster yourself
Voltydse personeel: Asia's news is that they have set a wedding date for August 2009. Calvyn het studieverlof en eksamens gehad, en was betrokke by die uitstalling op vlak 1 vir Johannes Calvyn se 500ste verjaardag. Retha resigned to follow her passion - pastoral care (?). We wish her all the best. Alett, before part-time staff member on level 1 and 6, is currently filling her position and helping all the 'dominees' with their queries. This position has been advertised and will be filled shortly. Ons was jammer om te hoor dat Frans se ma oorlede is en wens hom en sy familie sterkte toe. Geluk aan Liesl.: sy is vir die Carnegie leierskapskursus genomineer. Josiah Lebelo van Mamelodi het in September '08 op vlak 1 en vlak 3 begin werk as inligtingsassistent. [Hy't intussen geskuif, en werk nou op vlak 6 en vlak 3. Sy eksamens is vir die oomblik agter die rug en hy neem van Mari se take op hom.] Thanks also to Evening staff members, Wicus, Kele and Marius on level 1 for your hard work!
Isobel en Eric Rycroft is getroud in 2009 ('n jaar vir troues, ne!) en haar oogoperasie daarna was gelukkig suksesvol. Mphumzi has joined the Music library in 2008 - welcome! He has written exams, which have gone well. Thank you to Evening staff members, Billy and Deona for your contributions! Eridine and her family have moved into a new house and are very happy. There are (long-term) plans to enlarge the music library, which is very exciting.
Music Musiek
vlak 1 / level 1