Skip to main content
Like
Create new Glog
previous
next
Email share
106 views | 0 likes | 0 reposts
Alles word geheiilig kom tot rus Die weerhaan op die kerktoring skrop nes. Die sterre word geblus...
Iewers aan die verste kus, maak God in sy vakansie woning die gordyne dig gaan slaap gerus...
Laat U koninkryk kom, U wil geskied
Die wereld word weer deinserig, die son se ronde rooi lemoen is afgeskil Skyn wit oranjerig deur die gekaasdoekte seisoen.
Ma, ek skryf vir jou 'n gedig sonder fensie leestekens sonder woorde wat rym sonder bywoorde net sommer 'n kaalvoet gedig-
Ek is so jammer mamma,
dat ek nie is
wat ek graag vir jou wil wees nie
Ek het hierdie vir Ma gemaak,.sommer net om dankie te se Ma leer my van liefde, God en regverdigheid. Ek is ma se kind en lief vir ma